
- This event has passed.
Weet wie jý is en verstaan ander beter
April 23, 2020 @ 9:00 pm - 10:30 pm
R69
Kritiese punte vir bespreking in die werkswinkel:
- Verstaan hoe jou temperament werk.
- Verstaan hoe ander by jou temperament inhaak of daarmee bots.
Gratis temperament toets.
Lynette Beer, lid van die Uitvoerende Komitee van die SA Raad vir Sake Vroue, bied op 23 April om 19:00 tot 20:30 ‘n Webinaar aan saam met Finesse Voelgoed tydskrif. Kaartjies is slegs R69 per gesin. Die belegging in jou gesin is onmeetbaar!
Volg ons op Facebook!
#business #businesswomen #womeninbusiness #lynettebeer #sacbw #seedsofinspiration #finesse #voelgoed #gameinfluencers