Dames hierdie bemarkings netwerk geleentheid is vir alle sakevroue en entrepeneurs in Worcester en Breedevallei omgewing.
Kom bemark jou besigheid, ontmoet nuwe vroue, bemoedig en bemagtig mekaar tot voordeel van jouself en jou besigheid.
U is ook welkom om net te kom luister na ‘n storie van hoop saam met ons gas spreker
Lorette Grobbelaar. Haar boek Anker van Hoop sal ook beskikbaar wees gedurende hierdie spesiale geleentheid.
Bespreek jou sitplek vroegtydig by
Mattaniah Lochner Ons sien uit daarna om elkeen persoonlik te kan ontmoet en sien ook uit met afwagting hoe elkeen se besigheid gaan groei deur hierdie fenomenale nasionale platform.
Datum: 13 Mei 2022
Tyd: 09:30 tot 11:30
Venue: Teacup at Beckhuis
Kaartjies: R100 per persoon
Besprekings: Mattaniah Lochner 079 534 4388