SACBW events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Sisterhood Oudtshoorn | LAUNCH

February 8 @ 9:30 am - 11:30 am

Oudsthoorn en omgewing hierdie vroue bemarkings netwerk is oop vir alle Sakevroue en Entrepreneurs.

Ons Gasspreker is bekende Sakevrou en Skrywer #Lorette #Grobbelaar van Mosselbaai, julle wil nie hierdie geleentheid mis om sodoende waarde toe te voeg tot jou besigheid.

Bespreek gou, sitplekke is beperk. Sien uit daarna om julle te ontmoet.

DATUM: 8 Februarie 2022

TYD: 09:30 tot 11:30

VENUE: Heart Cafe

Koste: R100 per persoon

#sacbwnational
#womeninbusiness
#entrepeneurs
#togetherwearestronger
#sisterhoodispowerful

Details

Date:
February 8
Time:
9:30 am - 11:30 am
Event Category:
Event Tags:
, , ,

Organizer

SACBW Oudtshoorn
Email:
oudtshoorn@sacbw.org

Venue

Heart Cafe
61 Langenhoven Rd Oudtshoorn, Western Cape 6620 South Africa + Google Map