SACBW events

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Kimberley Sisterhood Event: Wat is God se droom vir ons?

May 26, 2021 @ 10:00 am - 11:30 am

R150
Wat is God se droom vir ons

Oggend Netwerkfunksie: MEER of minder… VROU?! JY KIES!

Die SA Raad vir Sakevroue, Kimberly nooi u hartlik uit na die eerste “Sisterhood” oggendfunksie. Carla van der Merwe, besigheidsvrou, ma en groot kind van God gaan ons inspireer met ’n spesiale boodskap: “Wat is God se droom vir ons en hoe bereik ons dit?”
’n Spesiale aandfunksie word om 18:00 NM gehou vir die wat nie die oggend kan bywoon nie.
Daar is geleenthed vir lekker kuier en netwerk – Bring julle besigheidskaartjies en bemarkingsmateriaal saam!
Ons sien uit om julle te ontmoet!
Datum:
26 Mei 2021
Tyd:
10:00 VM tot 11:30 VM
Plek:
The Kimberley Club, 42 Currey St, Kimberley, 8300
Koste:
SACBW members: R100-00 pp | Non-members: R150-00 pp
Includes coffee/tea & light breakfast.
Bankbesonderhede:
SACBW National, Nedbank,1058164813,
Branch code 198765, Ref. Name & Surname
Bespreek teen 17:00 op 24 Mei 2021.
Epos bewys van betaling na Maryke Koen by kimberley@sacbw.org.
Word deel van die SACBW https://sacbw.org/join-now/

Details

Date:
May 26, 2021
Time:
10:00 am - 11:30 am
Cost:
R150
Event Category:

Organizer

SACBW Northern Cape
Phone:
0713518214
Email:
nc@sacbw.org
View Organizer Website

Venue

The Kimberley Club, Kimberley
42 Currey St Kimberley, Northern Cape 8300 South Africa + Google Map
Phone:
053 832 4224
View Venue Website