Na-ure netwerkfunksie | MEER of minder… VROU?! JY KIES!
Die SA Raad vir Sakevroue, Kimberly nooi u hartlik uit na die eerste “Sisterhood” na-ure netwerkfunksie. Carla van der Merwe, besigheidsvrou, ma en groot kind van God gaan ons inspireer met ’n spesiale boodskap: “Wat is God se droom vir ons en hoe bereik ons dit?”
’n Spesiale oggendfunksie word om 10:00 VM gehou vir die wat nie die na-ure netwerkfunksie kan bywoon nie.
Daar is geleenthed vir lekker kuier en netwerk – Bring julle besigheidskaartjies en bemarkingsmateriaal saam!
Ons sien uit om julle te ontmoet!
Datum:
26 Mei 2021
Tyd:
6:00 NM tot 7:30 NM
Plek:
The Kimberley Club, 42 Currey St, Kimberley, 8300
Koste:
SACBW members: R130-00 pp | Non-members: R170-00 pp
Sluit een gin & tonic en ligte vingerete in.
Bankbesonderhede:
SACBW National, Nedbank,1058164813,
Branch code 198765, Ref. Name & Surname
Bespreek teen 17:00 op 24 Mei 2021.