Our gift for Mother’s Day 2020 to you, a wife, a mother, a businesswoman, an entrepreneur and pioneer! A gift you can use multiple times.

English

Our gift for Mother’s Day 2020 to you, a wife, a mother, a businesswoman, an entrepreneur and pioneer!

The bliss when hot water runs over your tired body… and then you lie back and close your eyes for a few minutes!

And breath deep and peacefully.  The (almost constant) needs of your husband and children become a distant memory and you completely relax.  Only the soft popping of bubbles in your bubblebath and intermittent dripping water disturbs your semi-comatic condition.

Dear businesswoman – you deserve these precious moments!

We are spoiling you in 2020 with a gift you can use multiple times, when you need it!  Hang it on your door and bask in the absolute spoil of silence.

 

Enjoy it and happy Mother’s Day 2020!

Afrikaans

Ons geskenk vir Moedersdag 2020 aan jou, ‘n vrou, ‘n moeder, ‘n besigheidsvrou, ‘n entrepreneur en pionier!

Die saligheid as die warm water jou moeë lyf omvou… en jy kan teruglê en net jou oë sluit vir ‘n paar oomblikke!

En dan diep en rustig asemhaal.  Jou man en kinders se (byna knaende) behoefte aan jou vervaag en jy voel hoe jy heeltemal ontspan.  Net die ver-af sagte gedrup van die kraan en die plofgeluidjies van die borrels in die borrelbad versteur jou semi-komatiese toestand.

Liewe sakevrou – Jy verdien hierdie paar oomblikke!!

Ons bederf jou in 2020 met ‘n geskenk wat jy meermalig kan gebruik, soos jy dit nodig kry!  Hang dit aan jou deur en skep absolute behae in die stilte en bederf.

 

Geniet dit en gelukkige Moedersdag 2020!
Mother's Day 2020

Login to view more relevant and informative resources like this

Not a member yet? Why not join today?