Rika Venter

Rika Venter

Curriculum Vitae van Rika Venter

Inisieerder / Stigter Johannesburg Sakevroueklub.

Voorsitter Johannesburg Sakevroueklub 1985-1988.

Inisieerder/ Stigter Nasionale Raad vir Sakevroue 1988.

President NRS 1988/9-1991. Tans Trustee van die NRS.

Stigter van 18 Sakevroueklubs landwyd.

Inisieerder Sakevroue van die jaar Kompetisie.

Erkenning: Goue Sakevrou toekenning.

Randburg Woman of the Year 1986.

Aanbieder van radioreeks en inbelprogramme oor entrepreneurskap en kuns.

Dagbestuurslid AHI 1989-1990.

Gasspreker/ Beoordelaar.

Verskeie erelidmaatskap toekennings.

Ereburgerskap: Port Elizabeth.