Erna Pretorius

Erna Pretorius

Curriculum Vitae van Erna Pretorius

Erna Rita Pretorius (nee Pienaar)- gebore Fouriesburg. OVS.

Eerste blootstelling aan die sakewêreld in Stellenbosch, waar sy betrokke raak by ‘n multi-nasionale maatskappyegroepe se beeldbouaksie terwyl sy ‘n eie spekulasiesaak bedryf.

In die vroeë tagtigs verhuis sy na Hong Kong waar sy ‘n agentskap stig vir die handel tussen China en die Middellandse Seegebied.

By terugkeer na Suid-Afrika in 1986 verbonde aan ‘n Pretoriase binnenshuise versieringsmaatskappy, waarna sy stigter en later Besturende Direkteur word van haar eie beheermaatskappy Indo Pacific Source BK, invoerders enverspreiders van Chinese gesondheidskruie.

Direkteur van filiaalmaatskappye Mail Order Self Medication en Tech Products Singapore Ltd.

Was vanaf 1988 bestuurslid van die Johannesburg Sakevroueklub en in 1991 is sy as voorsitter verkies.

In 1992 Vise President en in 1993 President van die Nasionale Raad vir Sakevroue.

Daarna Trustee van die Nasionale Raad vir Sakevroue, Hoofbestuurslid van die AHI en bestuurslid van die Handelskamer van die AHI.

 

Position: HLM

E-mail: indop@mweb.co.za

Cell: 0825535911