Cerita Nagy

National President – 2015/6 President Cerita Nagy was recently nominated as one of the Top 100 Difference Makers in South Africa Started the new “Young Entrepreneur & Mentor High Tea” project New Corporate ID implemented Regional Congresses Established strong relationship with AHi national

Continue Reading →

Rika Venter

Inisieerder / Stigter Johannesburg Sakevroueklub. Voorsitter Johannesburg Sakevroueklub 1985-1988. Inisieerder/ Stigter Nasionale Raad vir Sakevroue 1989. President NRS 1988/9-1991. Tans Trustee van die NRS. Stigter van 18 Sakevroueklubs landwyd. Inisieerder Sakevroue van die jaar Kompetisie. Erkenning: Goue Sakevrou toekenning. Randburg Woman of the Year 1986. Aanbieder van radioreeks en inbelprogramme oor entrepreneurskap en kuns. Dagbestuurslid […]

Continue Reading →

Theresa van der Merwe

Kwalifikasies: Onderwys Diploma, Wits Sakeskool Sertifikaat. Studieveld: Navorsing oor Entrepreneurskap Ontwikkeling asook Verbruikersgedrag en Kleinhandel bevordering. Direkteur: LEARN TO LEARN – Inkorporerend Entrepreneur opleiding en ontwikkeling asook Sales Dynamics Opleiding Akademie en geletterdheidopleidingsprogramme. Skrywer en aanbieder: CREATIVE RETAILING Programme- Sertifikaatkursus by RAU- Departement van Besigheidsbestuur. Aanbieder: RADIO-REEKSE en inbelprogramme vanaf 1986. Konsultant:ENTREPRENEURONTWIKKELINGS Programme en verkoop-opleiding […]

Continue Reading →

Kotie Botha

1974-1993 Direkteur van Kleinhandelwinkelgroep en Eienaar van Modesalonne (Offisiële borg Mej. S.A 1992/93). 1994 A to Z Kommunikasies- Vertalings, proeflesings en rekenaartikwerk. 1985 Stigterslid van Johannesburg Sakevroueklub. 1988 Nasionale Entrepreneur Sakevrou v/d Jaar (Bedryfs). 1989 Voorsitter van Johannesburg Sakevroueklub. 1992 President van die Nasionale Raad vir Sakevroue. 1992 “Goue Sakevrou” toekenning deur Mev. Marike de […]

Continue Reading →

Erna Pretorius

Erna Rita Pretorius (nee Pienaar)- gebore Fouriesburg. OVS. Eerste blootstelling aan die sakewêreld in Stellenbosch, waar sy betrokke raak by ‘n multi-nasionale maatskappyegroepe se beeldbouaksie terwyl sy ‘n eie spekulasiesaak bedryf. In die vroeë tagtigs verhuis sy na Hong Kong waar sy ‘n agentskap stig vir die handel tussen China en die Middellandse Seegebied. By […]

Continue Reading →

Annique Theron

Sy is gebore en het groot geword in die distrik Potgietersrus. Sy het in 1946 gematrikuleer , waarna sy Pretoria toe is vir ‘n sekretariële kursus. In 1950 trou sy met Meiring Theron. Hy is op 20 September 1990 oorlede. Op 30 jarige ouderdom is Mev. Theron universiteit toe en verwerf die graad B.A (HOD). […]

Continue Reading →